John Deere Africa | Tech Terrain 2 | Episode 1 | Afrikaans

Die gewag is uiteindelik verby. Tech Terrain Seisoen 2 begin nou! Ons sprekers vir die eerste episode is Dr Johnny van der Merwe , Besturende Direkteur van AMT en Senior Lektor NWU, Thomas Strydom, Besturende Direkteur van Sion Agri en Dr Michael Bradfield, Uitvoerende Hoof van LRF en Wagyu. Hulle bespreek die nuutste tendense in boerdery, hoe kundigheid vooruitgang moontlik maak , en waarom boere dit moet oorweeg om ‘n vee-komponent by ‘n groter graanboerdery te betrek. John Deere kundiges, Jaco Beyers en Hentie Breedt gesels oor tegnologie en hoe dit produktiwiteit vir boere kan vermeerder. “Elke boer het verskillende vertakkings om winsgewend te kan boer, en meganisasie het ‘n spesifieke oplossing vir daardie boer.” – Jaco Beyers. Vir meer inligting, besoek www.techterrain.co.za. #JohnDeereAfricaMiddleEast #JohnDeere #Farmers #FarmEquipment #GloInBetter #TechTerrain ---Teken in vir meer John Deere videos--- https://bit.ly/33eh5gO​ --- Volg Ons --- TWITTER: https://twitter.com/JohnDeereame ​FACEBOOK: https://www.facebook.com/JohnDeereAME ​INSTAGRAM: https://www.instagram.com/johndeereame/ ​LINKEDIN: https://www.linkedin.com/company/john-deere/ ​ --- Meer van John Deere --- Kontak 'n handelaar: https://bit.ly/3mLMoZb Besoek ons webtuiste: https://www.deere.com/sub-saharan/en/ Visit our Website: https://www.deere.com/sub-saharan/en/


Play as podcast

Bonus Content