John Deere Africa | Tech Terrain 2 | Episode 3 | Afrikaans

Hierdie week op Tech Terrain gesels ons oor kalk, kunsmis en varierende toedienings. Ons kuier ook op JP Meintjies se plaas in Viljoenskroon waar hy sy ervaring met presisieboerdery deel en hoe die tegnologie wat John Deere bied sy boerdery bevoordeel. Skakel gerus in op www.techterrain.co.za vir meer episodes sowel as bonusmateriaal. #JohnDeereAfricaMiddleEast #ImagineAfrica #BelieveInGreater #TechTerrain


Play as podcast