Seisoen 1 | Episode 6 | Maksimum wins teenoor maksimum opbrengs

Groter, beter, beste? Moenie hierdie ongelooflike gesprek oor die nuwe “Data Intensive Farm Management”-studie misloop nie. Ons hoor ook eerstehands by die boer WA de Klerk hoe hulle reis oor die jare verloop het, hoe hulle besluite in hulle besigheid moes maak, en watter aanpassings voortdurend nodig is om vooruit te boer. Ons kyk ook na die 5E-trekker en plantertegnologie. Aangebied deur John Deere, in samewerking met Landbouweekblad en Brand Republic.

Play as podcast



Back to episode list

Bonus Content