John Deere Financial | Agenbach

Die Agenbach-familie boer vir die afgelope 40 jaar in Mariental met lusern, mielies en melkbeeste. Deur John Deere Financial is dit vir hulle moontlik gemaak om finansiering op hulle John Deere trekker te kry en dit af te betaal oor 'n tydperk van 'n jaar, rente vry. Luister gerus na hulle storie in die video! #JohnDeereAfrica #JohnDeereFinancial

Play as podcast



Back to episode list