John Deere Africa | Tech Terrain 2 | Episode 5 | Afrikaans

Landbou is uniek in terme van sakefinansiering, daarom moet produsente met spesialis-finansierders – wat landbou verstaan – sake doen. In hierdie week se episode van Tech Terrain praat dr. John Purchase van Agbiz met Abrie Rautenbach van Absa, Nico Groenewald van Standard Bank en Dawie Maree van FNB, oor die streng wette waaraan banke moet voldoen om krediet te mag verleen, en waarom hierdie regulasies bydra tot die stabiliteit en vertroue in die Suid-Afrikaanse bankwese. Vir vorige Tech Terrain episodes, besoek www.techterrain.co.za #JohnDeereAfricaMiddleEast #ImagineAfrica #TechTerrain #BelieveInGreater


Play as podcast