Seisoen 1 | Episode 2 | Wanneer om te meganiseer?

In die tweede episode van Tech Terrain vra ons ‘n belangrike vraag vir enige moderne boer: Wanneer om te meganiseer, en op watter skaal? Theo Vorster gesels met die bekende Landbou-ekonoom, Wessel Lemmer, oor van die grootste uitdagings in die hedendaagse landbou, ekonomie van skaal en die insetkoste-knyptang. Dr Dirk Strydom van Graan SA en Antois van der Westhuizen is ook in die ateljee om te gesels oor sogenaamde produksie-plafonne, die opbrings-gaping en finansierings- en verhuringsopsies as dit kom by groot, nuwe masjiene. In die finale segment hoor ons meer van die splinternuwe John Deere 6B trekker.

Play as podcast



Back to episode list

Bonus Content