Seisoen 1 | Episode 3 | Omarming van nuwe tegnologie

Hoe gretig is boere om nuwe tegnologie te omarm, en hoekom is daar soms weerstand? Ons kyk ook na biotegnologie en die effektiewe bestuur van hulpbronne, veranderende verbruikersvoorkeure en voedselsekerheid. Jy kan ook uitsien na ‘n gesprek rondom die “slimste trekker” in die John Deere stal – die splinternuwe 8R. Aangebied deur John Deere, in samewerking met Landbouweekblad en Brand Republic. www.techterrain.co.za

Play as podcast



Back to episode list

Bonus Content