Seisoen 1 | Episode 7 | Hoe beïnvloed die wisselkoers insetkoste vir boere?

Suid-Afrikaanse produsente is tot ‘n groot mate afhanklik van ingevoerde insette. Met ‘n verswakkende Rand, kan dit die mededingendheid van die sektor belemmer, en beplanning ingewikkeld maak. Hierdie week op Tech Terrain gesels Theo Vorster met Dawie Maree, Hoof van Inligting & Bemarking by FNB Landboubesigheid, Nico Groenewald, Hoof van Landboubesigheid by Standard Bank en Tony Esmeraldo, Kommersiële Bestuurder by Corteva Suid-Afrika. John Deere se verteenwoordigers kom gesels oor die belangrikheid van gehalte onderdele in jou toerustingen verskaffers met ‘n sterk plaaslike teenwoordigheid in terme van ondersteuning.

Play as podcast



Back to episode list

Bonus Content