John Deere Africa | Tech Terrain 2 | Episode 2 | Afrikaans

Die week op Tech Terrain gesels ons verder oor volhoubaarheid en winsgewendheid in boerdery. In die ateljee het ons Dr. Johnny van der Merwe, ‘n senior lektor in Landbou-ekonomie en Thomas Strydom, Besturende Direkteur van Sion Agri wat gesels oor grondontleding asook hoe presisieboerdery jou besigheid na die volgende vlak kan neem. Stehan Cloete, Sakeontwikkelingsbestuurder by AgTech Africa asook Stephan Nel, Verkoopsbestuurder vir John Deere Oos-Afrika, deel hul insigte rondom presisieboerdery. Vir meer inligting, besoek www.techterrain.co.za #JohnDeereAfricaMiddleEast #JohnDeere #Farmers #FarmEquipment #GloInBetter #TechTerrain ---Teken in vir meer John Deere videos--- https://bit.ly/33eh5gO​ --- Volg Ons --- TWITTER: https://twitter.com/JohnDeereame ​FACEBOOK: https://www.facebook.com/JohnDeereAME ​INSTAGRAM: https://www.instagram.com/johndeereame/ ​LINKEDIN: https://www.linkedin.com/company/john-deere/ ​ --- Meer van John Deere --- Kontak 'n handelaar: https://bit.ly/3mLMoZb Besoek ons webtuiste: https://www.deere.com/sub-saharan/en/


Play as podcast