Seisoen 1 | Episode 10 | Tegnologie en die waarde van goeie veevoer

Die waarde van goeie gehalte veevoer kan nie onderskat word nie, en deesdae is daar tegnologiese hulpmiddels om boere en kuilvoerkontrakteurs te help om die beste resultate te behaal. Hierdie week op Tech Terrain gesels Theo Vorster met Richardt Venter, Internasionale Kuilvoer Konsultant: AgSci, wat waardevolle insigte en tendense met ons deel. Ons maak ‘n draai by Hurwitz Farming en gesels met Jarren Hurwitz, wat hul eie kuilvoer vir hulle voerkraal maak, maar ook kontrakteurswerk op ‘n groot skaal regdeur die land doen. Ons gesels ook met Pieter Pienaar, Area Verkoopsbestuurder: John Deere Sub-Sahara Africa (JD SSA) en Nelius Oosthuizen, Area Verkoopsbestuurder: JD SSA oor die pasgemaakte oplossings wat John Deere in die veevoerbedryf bied. Tech Terrain word aangebied deur John Deere, in samewerking met Landbouweekblad en Brand Republic.

Play as podcast



Back to episode list

Bonus Content