John Deere Financial | Namibia | Bothma
Ons het gaan kuier by Dolf Bothma in Mariental, waar hy en sy familie boer met lusern, akkerbome en koring. Hy vertel ons meer van die bedrywighede van hulle boerdery, asook hoe hy destyds geleer het om te boer.
Met behulp van John Deere Financial betaal Dolf slegs 5% rente op die laaste trekker wat hy aangekoop het.
Kyk gerus saam!
#JohnDeereAfrica #JohnDeereFinancial
Play as podcast
Back to episode list